INTERNASIONALE KOMMENTAAR OOR LOURENS FAUL SE GEÏMPROVISEERDE
BOERNEEF-TOONSETTINGS
Yvonne Scheele, Nederlandse sangeres en voorste kloskantmaakster:
“Hartelijk dank voor toezending van de cd’s Lourens. Ik heb er met ontzettend veel plezier naar geluisterd en ben onder de indruk van de duidelijke uitspraak die letterlijk te volgen is. Wat ik ook zo mooi vind, is dat jouw muziek hoewel niet ouderwets, zo prachtig bij de tekst van Boerneef aansluit. Ik vind dat je er heel goed in geslaagd bent daar een eigentijdse, passende muziek bij te maken.
Gefeliciteerd met het resultaat!!!
Hartelijke groeten, Yvonne”
Julia Bronkhorst, Nederlandse sangeres wat SA al twee keer besoek het vir konserte.
(Sy het ’n CD Swewe en swerwe, “Afrikaans Poetic songs” kommersieel vrygestel wat vier van my Boerneef-liedere bevat).
OOR MY IMPROVISASIES SKRYF SY:
“Het lijkt me spannend om een aantal van deze liederen op te nemen in mijn repertoire, vooral ben ik geïnteresseerd in ‘Die brulparra brul bas’ en ‘Dit maal in die lug’.
Cató Brink, SA se sangeres en nou sangdosent in Duitsland skryf:
“Ek was by sommige liedere tot trane geroer. Jou uitspraak is duidelik genoeg en jou sang is ook baie mooi.
Jy het geen probleme met ’n konsepsie van die inhoud van sy poësie nie. Dit sal ook net ’n Boer, soos ek wees, wat hom werklik kan verstaan en waardeer.
Nr. 4, Nr. 6, en veral Nr. 10. is klein juwele. Jy behoort Nrs. 12 tot 19 as ’n geslote siklus laat druk – 16, 17 en 19 is buitengewoon!”
Christine Gough, eksaminatrise van die Royal Schools of Music, wat al dikwels in SA geëksamineer het, skryf:
“Dear Lou,
You are amazing! Who on earth would compose 51 songs and both sing and play and record them??? There is really enjoyable music and the settings allow the words to be absolutely clear. Your diction is splendid! What an undertaking!!”