LOURENS FAUL SE KERSLIEDJIE (DJ OPPERMAN) RESENSIES
A Christmas Cracker Chanticleer singers.
Margaret Nabarro in Star Tonight 9 12 1981 Market Theatre “A pleasant well-balanced local
addition to the Christmas Cracker was choir member Lourens Faul’s “Kersliedjie”. The alto part
in particular came over well and added richness to the carol.
“Harold Steafel, Rand Daily Mail: “Well-known names on the musical side were David Wilcocks,
William Walton, Malcolm Sargent, Francis Poulenc, Peter Cornelius, Lourens Faul and Benjamin
Britten.
Paul Boekkooi: “Ons eie Lourens Faul se ‘Kersliedjie’ op ’n teks van DJ Opperman wat in
Afrikaans gesing is.”
Caroline van Niekerk, Pretoria News: This was truly top class entertainment.
“Repertoire and standard interpretation were so consistently high that it is difficult to name
highlights – possibly the Poulenc ‘O magnum misterium’ and Lourens Faul’s ‘Kersliedjie’ with
the composer as a member of the choir, deserve special mention.”
LOURENS FAUL SE KERSLIEDJIE (DJ OPPERMAN) RESENSIES
Oor die eerste uitvoering – 1961 – van L Faul se toonsetting van “Kersliedjie”
Johannesburgse Onderwyskollege
“VENITE ADOREMUS
’n prysenswaardige en aangename aanbieding deur studente van internasionale
Kersliedere en voorlesings met ’n besondere verskeidenheid. Onder die
koornommers is die “Kersliedjie” van DJ Opperman met sy “Drie outas het in die
haai Karoo” en “Distrik Ses” die beste gesing.” Die “Kersliedjie” is in opdrag van die
rektor spesiaal vir hierdie feesprogram geskryf deur Lourens Faul.
DAAROOR SKRYF DORA SOWDEN:
NÏNETY NINE Usher in Christmas.
Ninety-nine students and staff members ushered in the CHRISMAS SEASON IN THE
Great Hall of the College of Education with a programme of carols and readings before a large audience last night. There was dignity, variety and novety not only in the choice of words and music but in the style of performance. It was gratifying that two of the best, and best sung, were South African – John Joubert’s “There is no rose of such virtue” and a “Kersliedjie” with words by DJ Opperman and arrangement by the choirmaster Lourens Faul
KOORLEIERS SE OPINIES OOR LOURENS FAUL SE TOONSETTING VAN “KERSLIEDJIE” (DJ OPPERMAN):
Prof. Philip McLachlan Univeriteit Stellenbosch skryf: Baie dankie vir die vriendelike gebaar
om jou toonsetting van Opperman se Kersliedjie aan my te stuur. Dit het my dadelik
aangespreek en ek sal dit graag met die koor wil aanpak. Tog jammer dat ek dit nou eers gekry
het, anders het ek dit seker by die repertorium vir die a.s. Julie-toer ingesluit. Ek vind die
koraalagtige tema teenoor die vry-bewegende kwinte baie mooi – dit bevat tegelyk die gewyde
en die atmosfeer van mistieke wonder. Daarby lyk dit vir my goed en maklik singbaar. Ek is van
plan om dit in te sluit by ons program vir die internasionale Universiteitskoorfees in Portugal
a.s. jaar in April.
Prof. Johann van der Sandt praat oor my Kersliedjie in Joubero Malherbe se RSG-program:
“Ek dink persoonlik dit is een van die wonderlikste Afrikaanse komposisies, omdat hy die
kersverhaal in ander milieu plaas want D J Opperman plaas dit in ’n heeltemal ander milieu.
Faul het dit wonderlik getoonset.”
Acama Fick oor Stellenbosch-koorprogram: Lourens Faul se toonsetting van die D.J. Opperman-gedig Kersliedjie is in die program ingesluit. Die werke staan ook nie ’n tree terug vir die Haec Dies van William Byrd en Exultate Deo van Francis Poulenc nie. Volgens me. Fick is Kersliedjie ’n “goeie stukkie koormusiek en een van die beste koorwerke in Afrikaans”.