SOL-FA Koperblaasinstrumentfees

Die SOL-FA Koperblaasinstrumentfees beoog om ensemble-spel te bevorder onder koperblaasinstrumentaliste. Hier nooi ons oud en jonk wat ’n koperblaasinstrument bespeel om deel te neem aan ’n unieke ervaring by die Voortrekkermonument. Meer inligting rondom die fees sal aangekondig word.