Opname oor Afrikaanse klassang in Laerskole
Irma Liebenberg in samewerking met die FAK
Met hierdie opname wil ek bepaal hoe die FAK-Sangbundels (1961, 1979 en 2012) in Laerskole in Suid-Afrika gebruik word. Ek wil ook uitvind watter Afrikaanse kinderliedjies gereeld, deur kinders onder 10 jaar, in klasverband gesing word.