OUDISIES

DIE FAK-JEUGSIMFONIEORKES-OUDISIES 2027
AANSOEKE NOU OOP

Kom wees deel van die opwindende FAK-Jeugsimfonieorkes vir 2027 onder leiding van dirigent Jaco van Staden.

VEREISTES

Ledegeld: R1200. Vriend van die FAK: R600 per jaar

Ouderdom: 13-21. Standaard op instrument: Graad 4

OUDISIES EERSTE RONDTE (TWEE SOLO STUKKE)

Laai ’n YouTube-skakel met jou opname op die oudisiewebblad.

Oudisiemateriaal eerste rondte: Twee kontrasterende werke (met of sonder begeleiding) volgens minimum standaard

OUDISIES TWEEDE RONDTE (ORKESUITTREKSELS)

15 en 22 Januarie 2027. Opsionele oudisie om ’n concerto-beweging saam met die orkes te speel: kies een beweging uit ’n concerto van jou eie keuse met klavierbegeleiding.

Opsionele datum vir concerto oudisie: 15 Januarie 2027.

Registrasie vir aansoeke en aanlyn video’s sluit: Maandag 30 November 2026.

Besoek (webtuiste url) of skandeer die QR-kode en voltooi die registrasievorm.

Vir meer inligting kontak Annerie by: [email protected]

Hoe skryf ek in?

Stap 1: Vul die registrasievorm in en klik stuur.
Stap 2: Om afslag te kry vir jou orkesregistrasiefooi van ’n R1200, word ’n vriend van die FAK en betaal net R600.
Stap 3: Maak seker jy kies jou oudisie-tydgleuf.
Stap 4: Maak seker jy het stap 1 tot 3 voltooi en oefen hard.
Vir meer inligting kontak Annerie by: [email protected]

 

Inskrywings 2027

Oudisie (eerste rondte - slegs nuwe lede)

Oudisie (tweede rondte - bestaande en nuwe lede)

Stappe hoe om jou tydgeleuf te bespreek:

  1. Jy het twee opsies vir jou oudisie: 15 Januarie 2027 of 22 Januarie 2027
  2. Kies ‘n datum en ‘n tyd.
  3. Vul die vorm in om jou bespreking te bevestig.
  4. Jy sal ‘n e-pos ontvang met al die nodige inligting.
  5. Deelnemers moet asb. 20 min voor oudisie aanmeld.
Ek wil bespreek vir die volgende datum *

Concerto-oudisie (opsioneel): 15 Januarie 2027

Wil jy oudisie vir 'n concerto? *

Vul die vorm in om jou bespreking te bevestig:

Is jy of jou ouer(s)/voog(de) ’n vriend van die FAK en/of die Voortrekkermonument?

Ander

Om jou inskrywing te voltooi, klik asb. op stuur.

Voorlopige Jaarbeplanning 2027

TERMYN EEN
Datum Aktiwiteit Venue
15 Januarie Oudisie rondte twee Kapel
22 Januarie Oudisie rondte twee Kapel
29 Januarie  Sectionals @15:30-18:00 Kapel, De Kroon, KG, Transvaalkamer, Boom by Fort, Lapa by De Kroon
5 Februarie Tutti rehearsal 1 (15:30-17:30) Kapel
12 Februarie Tutti rehearsal 2 (15:30-17:30) Kapel
19 Februarie Tutti rehearsal 3 @15:30 – 17:30 Senotaafsaal
13-15 Maart Orkeskamp Udolpho Rivierplaas – Parys
13 Maart Orkeskamp Udolpho Rivierplaas – Parys
14 Maart Orkeskamp/konsert Udolpho Rivierplaas – Parys
18 Maart Orkesoefening @15:30 – 17:30 Senotaafsaal
18 Maart Konsert (18:30) Senotaafsaal
TERMYN TWEE
Datum Aktiwiteit Venue
9 April Tutti rehearsal 1 (15:30-17:30) Senotaafsaal
16 April Tutti rehearsal 2 (15:30-17:30) Senotaafsaal
23 April Tutti rehearsal 3 (15:30-17:30) Senotaafsaal
30 April Rehearsals saam Jannie du Toit en band Staatsteater
1 Mei Oefeninge en Konsert saam met Jannie du Toit en band Staatsteater
TERMYN VIER
Datum Aktiwiteit Venue
  Moontlike orkestoer – sal bevestig word Meer inligting sal volg