MUSICI

KOMPONISTE

DR. LOURENS FAUL

  • ‘n Kort biografie

    Dr. Lourens Faul  Lourens Faul, ‘n uitstaande figuur in die Suid-Afrikaanse musieklandskap, is in 1931 in Johannesburg gebore. Hy matrikuleer op slegs 16-jarige ouderdom in 1947. Sy formele musiekopleiding begin aan die Universiteit [Lees meer]

LIEDJIESKRYWERS